2 Kronieke 28:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het verder ook wierook in groot valleie gebrand en sy seun deur die vuur laat gaan, volgens die gewoontes van die nasies wat יהוה voor die seuns van Yisra’el vernietig het.

2 Kronieke 28

2 Kronieke 28:1-6