2 Kronieke 27:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het ook teen die `Ammoniete geveg en hulle oorwin. Die seuns van `Ammon het aan hom in dié jaar ’n honderd talente silwer en tien duisend kor koring en tien duisend kor gars gegee. Die `Ammoniete het ook vir hom dieselfde in die tweede en derde jaar gegee.

2 Kronieke 27

2 Kronieke 27:4-6