2 Kronieke 27:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Yotam was vyf en twintig jaar oud toe hy begin heers het en hy het vir sestien jaar in Yerushalayim regeer. Die naam van sy moeder was Yerushah, die dogter van Tzadok.

2 Kronieke 27

2 Kronieke 27:1-9