2 Kronieke 25:27-28 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

27. Vanaf die tyd dat Amatzyahu van יהוה af weggedraai het, het sy diensknegte ’n sameswering teen hom gesmee in Yerushalayim sodat hy na Lakhish gevlug het, maar hulle het agter hom aangestuur na Lakhish en hom daar doodgemaak.

28. Sy diensknegte het hom op perde gebring en hom by sy vaders begrawe in die stad van Dawid.2 Kon 15:1-7

2 Kronieke 25