2 Kronieke 22:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die vernietiging van Agazyah is deur God bepaal, wat voorgeskryf het dat hy na Y’horam toe moes kom; daar aangekom, het hy saam met Y’horam uitgegaan om vir Yehu, die seun van Nimshi, te ontmoet, wat deur יהוה gesalf is om die huis van Ag’av uit te roei.

2 Kronieke 22

2 Kronieke 22:1-12