2 Kronieke 20:25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe Y’hoshafat en die mense van Yisra’el gekom het om die buit in te samel, het hulle ’n oorvloed van buit gekry: rykdom, tome, perde en kosbare juwele en hulle het vir hulself gevat wat hulle ook al begeer het.

2 Kronieke 20

2 Kronieke 20:15-35