2 Kronieke 13:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Selfs nou, wat kan julle sê? Julle het weggegaan en die koninkryk van die huis van Dawid verwerp en dooie gode gaan aanbid. Ek heers oor ’n enkele stam, maar julle oor baie stamme en daar is goue kalwers by julle wat Yarov’am, seun van N’vat, vir julle gemaak het.

2 Kronieke 13

2 Kronieke 13:7-15