2 Kronieke 11:22-23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

22. Regav’am het Aviyah, die seun van Ma’akhah, kroonprins gemaak, om te heers tussen sy broers, want hy het beplan om hom koning te maak.

23. Hy het verstandig opgetree en al sy seuns versprei in al die streke van Y’hudah en Binyamin, in al die versterkte stede en aan hulle kos in oorvloed gegee. Hy het baie vrouens begeer.

2 Kronieke 11