2 Kronieke 10:2-4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

2. Dit het gebeur, toe Yarov’am, die seun van N’vat en die hele Yisra’el, dit hoor,

3. hulle gekom het en vir Regav’am, die seun van Shlomo, gesê het:

4. “U vader het ons juk hard gemaak, verlig nou ietwat hierdie harde reëls van u vader en sy swaar juk wat hy op ons gelê het en ons sal u dien.”

2 Kronieke 10