2 Kronieke 10:17-19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

17. maar oor die seuns van Yisra’el wat in die stede van Y’hudah gebly het, oor hulle het Regav’am regeer.

18. Toe stuur koning Regav’am vir Adoram, wat in beheer van belasting was, maar die seuns van Yisra’el het hom gestenig sodat hy gesterf het, maar koning Regav’am het haastig op sy strydwa geklim, om na Yerushalayim te vlug.

19. So het Yisra’el gerebelleer teen die huis van Dawid, tot vandag toe.

2 Kronieke 10