2 Kronieke 10:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en met hulle gepraat volgens die raad van die jongmanne en gesê: “My vader het julle juk swaar gemaak, maar ék sal daarby bysit; my vader het julle met swepe getugtig, ék sal julle met skerpioene tugtig.”1 Kon 11:28

2 Kronieke 10

2 Kronieke 10:11-19