2 Korinthiërs 8:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Ons maak aan julle bekend, broers, die onverdiende guns van God wat aan die gemeentes van Makedonia gegee is:

2. onder baie toetse van stryd was hulle oorvloedig in blydskap en die diepte van hulle armoede is oorvloedig gemaak in die rykdom van hulle vrygewigheid,

2 Korinthiërs 8