2 Korinthiërs 6:15-18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

15. Of watter ooreenstemming het Die Gesalfde Een met die teëstander; of watter deelname het die wat vertrou met die ongelowige?Yeg 37:27; Open 21:3 “Ek sal in hulle bly en Ek sal in hulle leef en Ek sal hulle God wees en hulle sal vir My ’n volk wees.”Yir 31:33

16. Watter ooreenkoms het die tempel van God met demone? Julle is die tempel van die lewende God, net soos gesê is:Yes 52:11 en Ek sal julle ontvangYeg 20:34,41

17. “As gevolg hiervan,” sê יהוה, “gaan van tussen hulle uit, skei jou af van hulle, raak nie die dinge wat onrein is, aan nie2 Sh'm 7:14; Yes 43:6

18. en Ek sal vir julle ’n Vader wees en julle sal vir My seuns en dogters wees,” sê יהוה, wat almal vashou.

2 Korinthiërs 6