2 Korinthiërs 5:8-10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

8. vertrou en verlang ons as gevolg hiervan, om uit die liggaam uit te gaan en by ons Meester te wees.

9. Ons is toegewyd daaraan om, of ons afwesig of tuis is, Hom tevrede te stel,

10. want ons gaan almal staan voor die troon van Die Gesalfde Een sodat elkeen betaling kan ontvang volgens alles wat hy in die liggaam gedoen het; of dit goed is of boos.

2 Korinthiërs 5