2 Korinthiërs 3:16-18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

16. en wanneer enige iemand van hulle na יהוה toe draai, word die bedekking van hom af weggeneem.

17. יהוה is die Gees en waar die Gees van יהוה is, daar is vryheid.

18. Meer nog, almal van ons, met onbedekte gesig, sien die Gemanifesteerde Teenwoordigheid van יהוה soos in ’n spieël en word voortdurend verander na Sy beeld, tot meer en meer van Sy Gemanifesteerde Teenwoordigheid, deur יהוה, die Gees.

2 Korinthiërs 3