2 Korinthiërs 10:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

ons breek argumente en elke hoë skeiding wat teen die kennis van God opgerig word, af en neem elke gedagte gevange tot gehoorsaamheid aan Die Gesalfde Een.

2 Korinthiërs 10

2 Korinthiërs 10:2-7