2 Korinthiërs 10:16-18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

16. om ook die goeie boodskap te verkondig in plekke verder as julle, nie om in die mate van ander nie, maar in wat ons gewen het, te roem.Yir 9:23

17. Hy wat roem, moet in יהוה roem,

18. want hy wat homself aanbeveel, is nie aanvaarbaar nie, maar hý wat deur יהוה aanbeveel word.

2 Korinthiërs 10