2 Korinthiërs 10:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Ek, Sha’ul, versoek julle deur die rustige kalmte en sagtheid van Die Gesalfde Een, ek wat tussen julle sag is teenoor julle, maar in my afwesigheid vrymoedig is teenoor julle;

2. ek smeek dan dat as ek teenwoordig is, ek my nie op reguit openlikheid hoef te beroep, soos wat ek beplan om reguit te wees teen sommige wat reken dat ons volgens die vleeslike lewe nie,

3. want hoewel ons in die uiterlike liggaam lewe, maak ons nie oorlog volgens die vleeslike nie,

2 Korinthiërs 10