Sy diensknegte het hom toe in ’n strydwa na Yerushalayim gevat en hom in sy graf by sy vaders begrawe in die stad van Dawid.