2 Konings 9:22-24 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

22. Toe Y’horam vir Yehu sien, sê hy: “Is dit vrede, Yehu?” Hy antwoord: “Watter vrede, solank as wat die hoereerderye van jou moeder Izevel en haar toorderye so baie is?”

23. Y’horam het omgeswaai en gevlug en vir Agazyah gesê: “Verraad, Agazyah!”

24. Yehu het sy boog met sy volle sterkte gespan en Y’horam tussen sy arms geskiet; die pyl het deur sy hart gegaan en hy het in sy wa inmekaargesak.

2 Konings 9