2 Konings 9:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe stuur hy ’n tweede perderuiter, wat by hulle kom en sê: “So vra die koning: ‘Is dit vrede?’” Yehu antwoord: “Wat het jy met vrede te doen? Draai in agter my!”

2 Konings 9

2 Konings 9:16-23