2 Konings 8:13-15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

13. Toe sê Haza’el: “Wat is u dienskneg, ’n hond, dat hy hierdie groot ding sou doen?” Elisha antwoord: “יהוה het my gewys dat jy koning oor Aram sal wees.”

14. Hy het van Elisha af weggegaan en na sy meester teruggegaan, wat vir hom vra: “Wat het Elisha vir jou gesê?” Hy antwoord: “Hy het vir my gesê dat U sekerlik sal herstel.”

15. Die volgende dag het hy die bedsprei gevat en dit in water gedoop en oor sy gesig uitgesprei sodat hy gesterf het en Haza’el het koning geword in sy plek.2 Kro 21:1-20

2 Konings 8