2 Konings 8:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Haza’el sê: “Waarom huil my meester?” Toe antwoord hy: “Omdat ek weet watter boosheid jy die seuns van Yisra’el sal aandoen; jy sal hulle vestings aan die brand steek en hulle jongmanne met die swaard doodmaak en hulle jong kinders verpletter en hulle swanger vroue oopsny.”1 Kon 19:15

2 Konings 8

2 Konings 8:9-22