2 Konings 6:24-26 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

24. Dit het later gebeur dat Ben-Hadad, die koning van Aram, sy hele leër bymekaargemaak en opgegaan en Shomron beleër het.Deut 28:52,53

25. Daar was ’n groot hongersnood in Shomron en let op, hulle het dit beleër totdat ’n donkiekop verkoop het vir tagtig sikkels silwer en ’n kwart-kab duiwemis vir vyf sikkels silwer.

26. Terwyl die koning op die muur verbygaan, roep ’n vrou uit na hom en sê: “Help, my meester, o koning!”

2 Konings 6