2 Konings 5:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe die koning van Yisra’el die brief gelees het, skeur hy sy klere en sê: “Is ek God, om dood en lewend te maak dat hierdie man na my stuur om ’n man se melaatsheid te genees? Oorweeg dit nou en sien hoe hy ’n stryd met my soek.”

2 Konings 5

2 Konings 5:2-11