2 Konings 5:17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Na’aman het gesê: “Indien nie, laat daar asseblief twee muilvragte grond vir my gegee word, want u dienskneg sal nie langer brandoffers offer, of aan ander gode offer nie, maar net aan יהוה.

2 Konings 5

2 Konings 5:9-25