2 Konings 4:43 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Sy dienskneg antwoord: “Wat? Sal ek dit aan ’n honderd man voorsit?” Hy sê egter: “Gee vir die mense sodat hulle kan eet, want so sê יהוה: ‘Hulle sal eet en oorhou.’”Mat 14:14-21; Yeg 15:32-39; Mar 8:1-8