2 Konings 4:26 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hardloop nou om haar te ontmoet en sê vir haar: “Gaan dit goed met u? Gaan dit goed met u man? Gaan dit goed met die seun?” Sy antwoord: “Dit is goed.”

2 Konings 4

2 Konings 4:23-30