2 Konings 4:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe sê hy: “Tydens hierdie seisoen volgende jaar sal jy ’n seun vashou.” Sy sê: “Nee, my meester, o, man van God, moenie vir u dienares lieg nie!”

2 Konings 4

2 Konings 4:15-25