2 Konings 4:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
’n Sekere vrou vanuit die vroue van die profete-seuns het na Elisha uitgeroep: “U dienskneg, my man, is dood en u weet dat u dienskneg, יהוה respekvol gevrees het en die skuldeiser het gekom om my twee seuns te vat om sy slawe te wees.”