Die leër van die Kasdeërs het die koning egter agtervolg en hom in die vlaktes van Yerigo ingehaal en sy hele leër is van hom af verstrooi.