2 Konings 25:24 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

G’dalyah het vir hulle en hul manne gesweer en vir hulle gesê: “Moenie bang wees vir die diensknegte van die Kasdeërs nie; leef in die land en dien die koning van Bavel en dit sal met julle goed gaan.”

2 Konings 25

2 Konings 25:22-30