2 Konings 24:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

יהוה het die bendes van die Kasdeërs, bendes van die Arameërs, bendes van die Mo’aviete en die bendes van die `Ammoniete teen hom gestuur. Hy het hulle teen Y’hudah gestuur om dit te vernietig volgens die woord van יהוה wat Hy deur Sy knegte, die profete, gepraat het.

2 Konings 24

2 Konings 24:1-12