2 Konings 23:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het weggedoen met die afgodspriesters wat die konings van Y’hudah aangestel het om wierook te brand op die hoë plekke in die stede van Y’hudah en in die omgewing van Yerushalayim en ook dié wat tot Ba’al, tot die son, die maan, die sterretekens en die hele leër van die hemel wierook laat opgaan het.

2 Konings 23

2 Konings 23:3-11