Toe het die koning al die mense beveel en gesê: “Vier Pesag vir יהוה, julle God, soos geskrywe is in hierdie boek van die verbond.”