2 Konings 23:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het gesê: “Laat hom met rus, laat niemand sy bene versteur nie.” Hulle het sy bene en die bene van die profeet wat uit Shomron gekom het, met rus gelaat.

2 Konings 23

2 Konings 23:10-24