2 Konings 23:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Verder, die altaar wat by Beit-El was en die hoë plek wat Yarov’am, die seun van N’vat, wat Yisra’el laat sondig het, gebou het; ook daardie altaar en die hoë plek het hy afgebreek. Toe het hy sy klippe afgebreek, tot stof gemaal en die Asherah verbrand.1 Kon 13:1,2

2 Konings 23

2 Konings 23:14-23