2 Konings 23:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die altare wat op die dak, die bo-kamer van Agaz, was, wat die konings van Y’hudah gemaak het en die altare wat M’nasheh in die twee howe van die huis van יהוה gemaak het, het die koning afgebreek en dit daar verbrysel en hulle stof in die Kidronspruit gegooi.

2 Konings 23

2 Konings 23:5-21