2 Konings 20:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

“Onthou nou, יהוה, ek smeek U, hoe ek voor U Teenwoordigheid in waarheid en met ’n volmaakte verstand, wil en emosie geloop het en gedoen het wat goed is in u oë.” Hizkiyahu het bitterlik gehuil.

2 Konings 20

2 Konings 20:1-10