2 Konings 2:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe sê Eliyahu vir hom: “Bly asseblief hier, want יהוה het my na die Yarden toe gestuur.” Hy sê: “Sowaar as יהוה leef en uself leef, ek sal u nie verlaat nie!” Die twee van hulle het voortgegaan.

2 Konings 2

2 Konings 2:5-11