2 Konings 2:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Eliyahu het vir Elisha gesê: “Bly asseblief hier, want יהוה het my sover as Beit-El gestuur.” Elisha het egter gesê: “So waar as יהוה leef en uself leef, ek sal u nie verlaat nie!” Hulle het afgegaan na Beit-El.

2 Konings 2

2 Konings 2:1-9