2 Konings 2:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe die profete-seuns wat by Yerigo, oorkant hom was, hom sien, het hulle gesê: “Die gees van Eliyahu rus op Elisha!” Hulle het gekom om hom te ontmoet en voor hom na die grond toe gebuig.

2 Konings 2

2 Konings 2:8-19