2 Konings 19:31-33 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

31. want vanuit Yerushalayim sal ’n oorblyfsel uitgaan en oorlewendes vanuit die berg Tziyon. Die ywer van יהוה sal dit doen.

32. יהוה sê daarom so aangaande die koning van Ashur: ‘Hy sal nie by hierdie stad kom of ’n pyl daar skiet nie en hy sal nie met ’n skild voor dit kom of ’n wal teen dit opgooi nie.

33. Met die pad wat hy gekom het, sal hy teruggaan en hy sal nie by hierdie stad kom nie,’ verklaar יהוה,

2 Konings 19