2 Konings 19:25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Het jy dit nie gehoor nie? Lank gelede het Ek dit gedoen; van antieke tye af het Ek dit beplan. Nou het Ek dit laat gebeur sodat jy van versterkte stede puinhope sal maak;

2 Konings 19

2 Konings 19:15-27