2 Konings 19:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe vat Hizkiyahu die brief uit die hand van die boodskappers en lees dit en hy het opgegaan na die huis van יהוה en dit voor die Teenwoordigheid van יהוה uitgesprei.

2 Konings 19

2 Konings 19:5-17