2 Konings 18:35-37 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

35. Wie is daar onder al die gode van die lande wat hulle land uit my hand bevry het dat יהוה Yerushalayim uit my hand sou bevry?”

36. Die manskappe was egter stil en het hom nie ’n woord geantwoord nie, want dit was die bevel van die koning: “Moet hom nie antwoord nie.”

37. Toe het Elyakim, die seun van Hilkiyahu, wat oor die huishouding was, Shevnah, die griffier en Yo’ag, die seun van Asaf, die kanselier, met geskeurde klere by Hizkiyahu gekom en hom die woorde van Rav-Shakeh meegedeel.

2 Konings 18