2 Konings 17:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. In die twaalfde jaar van Agaz, koning van Y’hudah, het Hoshea, die seun van Elah, in Shomron oor Yisra’el koning geword; nege jaar lank.

2. Hy het boos gedoen in die oë van יהוה, net nie soos die konings van Yisra’el wat voor hom was nie.

3. Shalman’eser, die koning van Ashur, het teen hom opgekom en Hoshea het sy dienskneg geword en aan hom belasting betaal,

2 Konings 17