2 Konings 16:19-20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

19. Die res van die dade van Agaz, wat hy gedoen het, is dit nie opgeskryf in die ‘Boek van die Kronieke van die konings van Y’hudah’ nie?

20. Agaz is neergelê by sy vaders en is by sy vaders begrawe in die stad van Dawid en sy seun Hizkiyahu het in sy plek regeer.

2 Konings 16