2 Konings 15:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy was sestien jaar oud toe hy koning geword het en hy het vir twee en vyftig jaar in Yerushalayim regeer en sy moeder se naam was Y’kholyahu, van Yerushalayim.

2 Konings 15

2 Konings 15:1-9