2 Konings 15:17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

In die nege en dertigste jaar van `Uziyahu, koning van Y’hudah, het Menagem, die seun van Gadi, koning oor Yisra’el geword in Shomron; tien jaar lank.

2 Konings 15

2 Konings 15:12-27